Slag van die Falkland-eilande

Slag van die Falkland-eilande
Deel van Eerste Wêreldoorlog, Seeoorlog

'n Skildery wat die slag uitbeeld.
Datum 8 Desember 1914
Ligging Atlantiese Oseaan naby die Falkland-eilande
Resultaat Oorweldigende Britse oorwinning
Vernietiging van die Duitse eskader
Strydende partye
Verenigde Koninkryk Duitse Keiserryk
Bevelvoerders
Vlag van Verenigde Koninkryk Doveton Sturdee Maximilian von Spee (†)
Sterkte
2 slagkruisers
3 pantserkruisers
2 ligte kruisers en
1 grounded pre-dreadnought
2 pantserkruiser
3 ligte kruisers
3 vragskepe
Ongevalle
10 dood
19 gewondes
Geen skepe verloor nie
1 871 gesneuweldes
215 gevange
2 pantser kruisers gesink
2 ligte kruisers gesink
2 vragskepe gevang en daar gekelder

Die Slag van die Falkland-eilande het plaasgevind op 8 Desember 1914 tydens die Eerste Wêreldoorlog, suidoos van die Falkland-eilande.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search